Pa-en-seun kamp op Stofberg

Loading player...
Wynand gesels met Dawie Spies oor die komende naweek se Pa en seun kamp wat op Stofberg gehou word. Vir besprekings skakel vir Mwelinda by 082 323 5141
9 Dec 2025 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min