Armand Cloete, wetgewer lid van die VF Plus gesels oor die nuwe begroting vir bek-en-klouseer

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Armand Cloete, wetgewer lid van die VF Plus, oor die 15 miljoen rand wat aan die Departement landbou en landelike ontwikkeling toegewys is vir die optrede teen bek-en-klouseer, asook die Vrystaatse paaie.
3 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min