Geen uitsluitsel na Moskou-gesprekke nie

Loading player...
Russiese president Vladimir Putin en 'n Amerikaanse afvaardiging wat bestaan uit president Donald Trump se spesiale gesant, Steven Witkoff, en Trump se skoonseun en raadgewer Jared Kushner, het Dinsdag in Moskou samesprekings begin hou oor 'n gewysigde vredesplan vir Oekraïne. Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky het gesê 'n paar punte moet nog uitgewerk word, maar daar is tans 'n beter kans op vrede as ooit. Putin het egter voor die samesprekings gesê Rusland is gereed vir oorlog as Europa wil veg. SkyNews se korrespondent Ivor Bennett berig uit Moskou:
2 Dec 10PM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Media 'moet help om GBV-begrip te vorm'

Die Verenigde Nasies se inwonende koördineerder, Hopolang Phororo, sê geslagsgeweld bly 'n sensitiewe en onderrapporteerde kwessie, aangesien baie slagoffers nie gereed is nie of onveilig voel om hul stem te laat hoor. Sy het vanoggend tydens 'n opleidingsessie joernaliste daaraan herinner dat hulle kragtige instrumente vir sosiale verandering het en…
16 Dec 7AM 1 min

Israel gebruik onderwys as oorlogswapen: Sadou

Die uitvoerende komitee van die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie het belowe om teen Israel te veg oor sy voortgesette aanvalle in Gaza ten spyte van die onlangse wapenstilstand. Sadou se woordvoerder, Nomusa Cembi, sê Israel teiken die onderwysstelsel in Gaza sedert die oorlog in Oktober 2023 begin het met aanvalle teen…
16 Dec 7AM 1 min

SA-presidensie sê maatreëls om getuies te beskerm duur voort

Die Presidensie sê uitgebreide maatreëls duur voort om getuies en verklikkers te beskerm wat voor die Madlanga-kommissie verskyn. Woordvoerder Vincent Magwenya sê ministeriële ontmoetings met die media het ten doel om onnodige blootstelling te voorkom ná die dood van Getuie D, Marius van der Merwe. Magwenya sê hersienings aan getuiebeskerming…
16 Dec 5AM 1 min

Meer is bekend oor Rob Reiner se seun se arrestasie

Meer inligting is bekend in verband met die dood van Hollywood-regisseur Rob Reiner en sy vrou, Michele. Hulle seun Nick is agter tralies vir hulle moord en sal teen Woensdag formeel aangekla word. Die misdaad- en ondersoekende skrywer by die LA Times, Richard Winton, het met Britse media oor die…
16 Dec 5AM 1 min

Onthou om selfdeernis toe te pas die feestyd

Terwyl almal voorberei vir die feestyd, vier nie almal op dieselfde manier nie. Old Mutual Namibia se senior openbare betrekkinge beampte, Hileni Amadhila, sê vir baie mense is hierdie jaar 'n feestelike eerste, die eerste vakansie na 'n groot lewensverandering, wat gemengde emosies, finansiële druk en die behoefte aan selfdeernis…
16 Dec 5AM 1 min