Die belangrikheid van begroting

Loading player...
Hoe belangrik is 'n begroting? Vandag bespreek Pulane Nel-Sekepe en ​Rudolph Geldenhuys oor die belangrikheid daarvan om 'n begroting te hê, hoe om een ​​op te stel en hoe om daarby te hou.
26 Nov 2025 Afrikaans South Africa Business · Business

Other recent episodes

Hoe kan belasting veranderinge tot jou voordeel wees?

Pulane en Rudolph gesels oor die nuutse belasting veranderinge wat in werking getree het, en hoe dit tot jou voordeel kan wees. Rudolph verduidelik vir ons wat is die nuutste belasting inligting om van te weet, en maak lekker maklike somme as voorbeelde vir elkeen om dit te verstaan.
24 Apr 7 min

Hoe gaan ons brandstof bekostig?

Die petrol- en dieselprys het gestyg, hoe beïnvloed dit my sak? Pulane en Rudolph delf in die impak van die petrolverhogings op ons daaglikse begrotings in hierdie jongste episode. Rudolph deel 'n paar insigte oor hoe jy jou begroting kan herrangskik om voorsiening te maak vir die impak van petrolprysverhogings…
15 Apr 6 min

Is meer geld die antwoord in jou huwelik?

Hoe werk ons met ons geld? Weet ons waarheen ons geld gaan? En, is meer geld dalk die antwoord? Rudolph Geldenhuys geels met Pulane Nel-Sekepe oor geldsake in 'n huwelik - hoe kan jy en jou maat op die selfde bladsy kom as dit geld aan betref?
1 Apr 7 min

Ons trou - hoe werk ons nou met ons geld?

Wanneer jy op trou staan , is daar soveel dinge wat oorweeg moet word, en baie van hierdie dinge is vir jou en jou ander helfde nuut. Geld, en nou om finansies saam met iemand anders te navigeer, is een van daardie nuwe dinge. Waaraan moet ons dink wanneer dit…
18 Feb 7 min