Curro-transaksie haak by die mededigingskommissie vas

Loading player...
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur vir mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor die Mededingingskommissie se hersiening van die Curro- en Jannie Mouton-transaksie.
19 Nov 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min