Prof Charlie Reinhardt gesels oor probleem en indringerplante en ook oor opvolgbeheer

Loading player...
In die finale deel van die gesprek oor probleem en indringerplante, gesels Isabel van Tonder verder met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plantproduksie en grondkunde by die Universiteit van Pretoria, oor opvolgbeheer in die bestryding van die probleem.
10 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min