Paneelbespreking by NAMPO Alfa daag SA rooivleisbedryf uit

Loading player...
Tydens 'n paneelbespreking by die onlangse NAMPO Alfa op NAMPO Park buite Bothaville, is die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf uitgedaag om eerlik na homself te kyk en die struikelblokke tot volhoubare groei te erken. Kobus Bester, 'n beesboer van Ventersdorp en direkteur van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) het gewaarsku dat die bedryf minder produseer.
5 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min