Dr Collin Albertyn, reproduksie veearts by Absolute Genetics gesels oor hulle rol by die kameelperdnavorsingstasie

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Collin Albertyn, reproduksie veearts van Absolute Genetics oor die navorsing wat hulle doen op kameelperde net buite Bloemfontein.
3 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min