Daar is 'n eerste van sy soort kameelperdnavorsingstasie net buite Bloemfontein geopen

Loading player...
Die kameelperd is 'n ernstige bedreigde spesie maar daar is hoop vir bewaring. Isabel van Tonder gesels met Prof Francois Deacon van Departement Vee, wild en weidingkunde daaroor.
2 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min