Clarina van Ieperen - Wilberforce Academy

Loading player...
Johann Els gesels met Clarina van Ieperen van Wilberforce Academy. Hulle is tans in die aansoek-fase van die vierde Akademieweek wat DV 18 - 23 Januarie 2026 naby Hermanus gaan plaasvind. Die aansoeke is nog oop tot 2 November 2025, so ons wou meer weet.
28 Oct 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min