SAPD moet op spanwerk fokus en binnegevegte los

Loading player...
Die adjunkminister van Polisie, Cassel Mathale, het aan die Parlement se ad hoc-komitee gesê die leierskap binne die SAPD moet spanwerk eerder as interne gevegte bevorder. Mathale het gepraat oor bewerings van interne geskille en sê meningsverskille bestaan, maar leiers moet samehangende spanne bou om misdaad doeltreffend te bestry. Hy beklemtoon sukses hang van samewerking af en voeg by die polisiediens kan nie sonder sterk leierskap en spanwerk sy misdaadbestrydingsdoelwitte bereik nie:
29 Oct 2025 3AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

SAKP sê dood van drie Iranse leiers is moord

Die SAKP veroordeel wat hy die Amerikaanse regering se voortgesette onwettige en ongevraagde aanvalle op Iranse leiers in die Midde-Ooste noem. Die party se woordvoerder, Mbulelo Mandlana, sê die sluipmoorde op hooggeplaaste Iranse amptenare soos die opperleier Ali Khamenei, minister van Intelligensie Esmail Khatib, en hoof van veiligheid, Ali Larijani,…
23 Mar 3AM 1 min

Knortjor-kampioenskappe was witwarm

Die naweek was die eerste been van die knortjor nasionale kampioenskappe op die Tony Rust-renbaan buite Windhoek. Daar was 27 inskrywings van die bambino klas tot die DD2 klas. Die geleentheid is moontlik gemaak deur Sema Racing en Momentum-korttermyn Versekeraars. Kosmos 94.1 se Francois Lottering het die uitslae.
23 Mar 3AM 1 min

Werkers moet verteenwoordiging by vakbonde kry

Die Namibiese Voedsel- en Geallieerde Werkers, Nafau, doen 'n beroep op werkers om vakbondverteenwoordiging te soek om moeilike tye te oorleef en billike behandeling in die werkplek te verseker. Dit kom nadat die vakbond suksesvol verskeie loon- en voordeelooreenkomste oor verskillende sektore beding het. Nafau se adjunk-generaalsekretaris, Willem Absalom:
23 Mar 2AM 1 min

City klop Arsenal 2-0, wen Carabao-beker

Manchester City het die voorlopers in die Premier-liga, Arsenal met 2-0 geklop om die Carabao-beker in die Wembley-stadion in Londen 'n negende keer in te palm. Die 21-jarige Nico O'Reilly het twee doele aangeteken om die sege vir City te verseker en het die derde jongste speler geword wat 'n…
23 Mar 2AM 1 min

Reed sê Iran het nie langafstandmissiele nie

Die Britse minister van binnelandse sake, Steve Reed, sê daar is geen bewyse dat Iran oor langafstandmissiele beskik wat Londen kan bereik nie. Reed het reageer op uitlatings deur die Israelse weermag die naweek dat Iran missiele ontwikkel het wat Londen, Parys en Berlyn kan tref. Reed se kommentaar op…
23 Mar 1AM 1 min