
SAKP sê dood van drie Iranse leiers is moord
Loading player...
Die SAKP veroordeel wat hy die Amerikaanse regering se voortgesette onwettige en ongevraagde aanvalle op Iranse leiers in die Midde-Ooste noem. Die party se woordvoerder, Mbulelo Mandlana, sê die sluipmoorde op hooggeplaaste Iranse amptenare soos die opperleier Ali Khamenei, minister van Intelligensie Esmail Khatib, en hoof van veiligheid, Ali Larijani, is nie gewone oorlogsdade nie, maar geteikende moorde op individue weens hul bande met die Iranse staat:

