Johan Gunter gesels met John Melville van OVK oor bek-en-klouseer in wild en Dawie Killian van OVK lewer 'n wolverslag

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville van OVK oor bek-en-klouseer in wild en Dawie Killian lewer 'n weeklikse wolverslag.
23 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min