HOE KRY EK MY KINDERS AAN DIE GESELS? I Gerda Kriel I REAL BREKFIS (06:00-09:00)

Loading player...
Ons almal ken daardie oomblik wat jy opgewonde jou kinders na ‘n skooldag by die skool optel en jy begin met die vrae: Hoe was die dag? Het enigiets gebeur? Wat was lekker, wat was sleg… en dan kry jy net daardie kort en kragtige antwoorde… "ja", "nee", "fine"…

Kliniese sielkundige Gerda Kriel gesels met Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois en gee fantastiese wenke om jou kinders aan die gesels te kry.

#inspiration #motivation #parentingtips #dierealbrekfis
23 Oct 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min