Groot probleme in die lugvaartbedryf kan SA lelik seer maak

Loading player...
De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, bespreek die vertragings by klein lughawens in die land en die impak wat dit meebring.
21 Oct 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min