GRN-aanstellings: Daar's ander maniere om geld te spaar

Loading player...
Reaksie word ontvang op die aankondiging deur die regering wat die vul van die meeste staatsdiensposte op ys geplaas het weens begrotingsbeperkings en kommer dat daar nie genoeg geld sal wees om daarvoor te betaal nie. Die Kantoor van die Eerste Minister het Woensdag 'n moratorium ingestel op die werwing van nuwe personeel in alle ministeries, kantore en agentskappe tot 31 Maart 2026. Kosmos 94.1 Nuus het met arbeidsdeskundige Herbert Jauch gepraat.
20 Oct 2025 12AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Afrika-energiekamer opgewonde oor olie- en gasbronne in die land

Die Afrika-energiekamer het opgewondenheid uitgespreek oor Namibië se olie- en gastoekoms. Die voorsitter van die Kamer, Aj Ayuk, sê 2026 is 'n bepalende oomblik vir Namibië en die Afrika-vasteland. Hy sê die fokus moet nou wees op die omsit van hulpbronpotensiaal in tasbare uitkomste deur plaaslike deelname te versterk, beleggings…
24 Mar 3AM 1 min

Bloulig Mafia-saak: Action Society het kommer oor aanspreeklikheid

Action Society sê die voortgesette Bloulig-Mafia-verhoor beklemtoon ernstige kommer oor aanspreeklikheid, openbare veiligheid en vertroue in wetstoepassing. Een van die beskuldigdes, Lesibana Aggrie Rambau, het getuig, byna 'n duisend dae na die aanval in Julie 2023 op die N1 snelweg, waarby agt BBP-beskermingsbeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile betrokke was. Juanita…
24 Mar 3AM 1 min

Kommissie hoor bewerings oor Matlala-Mashatile verwysings wat weggelaat is

Die sakeman Vusimuzi Matlala het na bewering kontak gemaak met die Fannie Nkosi van die SAPD se Georganiseerde Misdaadeenheid in Gauteng, om sy Luxor-kaart aan te vra voordat hy adjunkpresident Paul Mashatile en geskorste adjunkkommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya ontmoet het. Getuienisleier Matthew Chaskalson het by die Madlanga-kommissie opgemerk die…
24 Mar 3AM 1 min

Brittanje sal nie by Iran-oorlog toetree nie - Starmer

Die Britse eerste minister Keir Starmer het herhaal die Verenigde Koninkryk gaan nie by die Amerikaans-Israelse oorlog teen Iran betrek word nie. Hy het gister voor die Laerhuis-skakelkomitee verskyn waar hy berigte van onderhandelinge tussen Amerika en Iran verwelkom het. Starmer het aan die komitee gesê enige Britse optrede in…
24 Mar 3AM 1 min