SA regering soek 'ware hervorming in IKT-sektor

Loading player...
Die minister van kommunikasie, Solly Malatsi, sê die regering is daartoe verbind om ware hervorming in die IKT-sektor te dryf. Tydens 'n beleidsvergadering in Pretoria het Malatsi frustrasies oor die gaping tussen potensiaal en lewering erken en gewaarsku dat gefragmenteerde beleid sektorgroei bedreig. Malatsi het die behoefte aan dringende optrede, beleidsbelyning en samewerking met belanghebbendes in die bedryf beklemtoon. Hy het die belangrikheid van infrastruktuur en vertroue uitgelig om Suid-Afrika se digitale transformasie te versnel:
19 Oct 2025 4AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Afrika-energiekamer opgewonde oor olie- en gasbronne in die land

Die Afrika-energiekamer het opgewondenheid uitgespreek oor Namibië se olie- en gastoekoms. Die voorsitter van die Kamer, Aj Ayuk, sê 2026 is 'n bepalende oomblik vir Namibië en die Afrika-vasteland. Hy sê die fokus moet nou wees op die omsit van hulpbronpotensiaal in tasbare uitkomste deur plaaslike deelname te versterk, beleggings…
24 Mar 3AM 1 min

Bloulig Mafia-saak: Action Society het kommer oor aanspreeklikheid

Action Society sê die voortgesette Bloulig-Mafia-verhoor beklemtoon ernstige kommer oor aanspreeklikheid, openbare veiligheid en vertroue in wetstoepassing. Een van die beskuldigdes, Lesibana Aggrie Rambau, het getuig, byna 'n duisend dae na die aanval in Julie 2023 op die N1 snelweg, waarby agt BBP-beskermingsbeamptes van adjunkpresident Paul Mashatile betrokke was. Juanita…
24 Mar 3AM 1 min

Kommissie hoor bewerings oor Matlala-Mashatile verwysings wat weggelaat is

Die sakeman Vusimuzi Matlala het na bewering kontak gemaak met die Fannie Nkosi van die SAPD se Georganiseerde Misdaadeenheid in Gauteng, om sy Luxor-kaart aan te vra voordat hy adjunkpresident Paul Mashatile en geskorste adjunkkommissaris van Polisie, Shadrack Sibiya ontmoet het. Getuienisleier Matthew Chaskalson het by die Madlanga-kommissie opgemerk die…
24 Mar 3AM 1 min

Brittanje sal nie by Iran-oorlog toetree nie - Starmer

Die Britse eerste minister Keir Starmer het herhaal die Verenigde Koninkryk gaan nie by die Amerikaans-Israelse oorlog teen Iran betrek word nie. Hy het gister voor die Laerhuis-skakelkomitee verskyn waar hy berigte van onderhandelinge tussen Amerika en Iran verwelkom het. Starmer het aan die komitee gesê enige Britse optrede in…
24 Mar 3AM 1 min