Hans Terblanche van De Blanc Brahmane gesels oor sy wen inskrywing in die Interras kampioenskappe van NAMPO Alfa.

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Hans Terblanche van De Blanc Brahmane oor sy wen-inskrywing en kroning van sy wen brahman, "Queen of Expo".
18 Oct 2025 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min