Namibië gereed om N$13,5 miljard-Eurobond terug te betaal

Loading player...
Die Eurobond wat Namibië in 2015 van die Europese Sentrale Bank ontvang het gaan op 29 Oktober verval. Die nodige 13,5 miljard Namibiese dollar is ingesamel om die skuld te vereffen. Tydens die rentekoersaankondiging het die goewerneur van die Bank van Namibië, Johannes !Gawaxab, meer inligting gegee.
16 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Mariental Uitbreiding 6 gaan nie net oor huise: Old Mutual

Die Old Mutual Investment Group het sy bekostigbare behuisingsontwikkeling bekendgestel. Die projek verteenwoordig 'n belangrike stap vorentoe in die uitbreiding van toegang tot bekostigbare, gedienste behuising in die Hardap-streek. Die Mariental Uitbreiding 6 behels die diens van 311 residensiële erwe, met 87 erwe reeds voltooi. Die ontwikkeling reageer direk op…
24 Mar 8AM 1 min

Ou en nuwe politieke leiers 'wil nie hê De Kock moet praat'

Die GOOD-party sê die omstrede apartheidsera-polisieman, Eugene de Kock, het inligting wat nie die ou of nuwe orde se politieke leiers wil hê Suid-Afrikaners moet weet nie. De Kock wat voor die ondersoek na die Cradock-vier se moorde in 1985 verskyn, het erken hy het onder die apartheidsregering sogenaamde terroriste…
24 Mar 8AM 1 min

Lynministerie waarsku oor fopnuus rakende brandstof

Paniekaankope en bespiegelinge oor brandstofpryse is volop op sosiale media. Boodskappe van moontlike brandstofrantsoenering doen ook die rondtes, voor die brandstofprys aankondiging wat vandeesweek verwag word. Kosmos 94.1 Nuus het met die energieministerie se woordvoerder, Ten Hasheela gepraat, wat die publiek maan om nie vals inligting te versprei nie.
24 Mar 6AM 1 min

Springbok-vroue sewesspan blink uit, kwalifiseer vir 3 toernooie

Die Springbok-vroue sewesspan het gekwalifiseer vir die drie toernooie in Hong Kong, Valladolid en Bordeaux, wat deel uitmaak van die Sewes-Wêreldkampioenskapsreeks die einde van jaar. Suid-Afrika het die naweek derde geëindig in Montevideo in Uruguay, en drie van hul vyf wedstryde gewen. Argentinië, Duitsland en die VSA het ook vir…
24 Mar 6AM 1 min