Charl Saunderson gesels oor hoe boere bo inflasie kan groei

Loading player...
Charl Saunderson gesels hierdie week in sy weeklikse praatjie “Kom ons praat weer bietjie boer” oor wat boere moet doen om bo inflasie te groei.
16 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min