Met die reenseisoen wat aanbreek word bloutong voorspel

Loading player...
Met die reenseisoen wat nou weer aanbreek en met voorspellings dat dit inderdaad 'n goeie seisoen gaan wees is die uitbreek van bloutong onder vee ook ongelukkig 'n realiteit. Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere Laboratorium, oor die siekte en die behandeling daarvan.
15 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min