Die groot Trailblazer geleentheid van SA Stamboek vind binnekort plaas

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Bobbie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek, oor hulle groot Trailblazer geleentheid vir perde, kleinvee en vleisbeeste wat eersdaags plaasvind.
13 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min