Albert Jacobs - Wild At Heart Bootcamp

Loading player...
Sanet Deysel gesels met Albert Jacobs van die Lions of the Lamb Span oor die Wild at Heart Bootcamp wat eersdaags plaasvind. Hierdie mannebediening is gebasseer op John Eldridge se boek, Wild at Heart en vat manne vir ‘n hele naweek weg om weer hulle siele te vind
9 Oct 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min