Sonet Claassens weet waar haar vrede lê

Loading player...
Wêreldgeestesgesondheid word op Vrydag 10 Oktober beklemtoon en Sondag 12 Oktober 2025 is Nasionale Tuindag. Wat ‘n voorreg om Sonet Claassens (29) te kan gesels. Sy is die perfekte keuse om hierdie twee fokusdae as wegspringplek, te gebruik. Aangesien sy so baie in haar lewe moes oorkom en vandag met dankbaarheid haar storie kan deel.
8 Oct 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min