Bennie Zaayman, bestuurder van NAMPO Park vertel dat voorbereidings vir NAMPO Alfa in volle swang is

Loading player...
Die NAMPO Alfa lewendehawe-jag-en buitelug-ekspo vind van 16-18 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaas en beloof om vanjaar groter, beter en meer interaktief as ooit tevore te wees. Bennie Zaayman, bestuurder van NAMPO Park, vertel aan OFM se Pulane Nel-Sekepe voorbereidings is reeds in volle swang.
7 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min