Johann van den Berg gee 'n langtermyn weervoorspelling

Loading player...
Johann van den Berg, Landbouweerkundige van Bloemfontein gee 'n langtermyn weervoorspelling vir die seisoen wat voorle en gee ook raad aan boere oor hoe om die tipe voorspellings beter aan te wend in hul boerdery.
6 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min