Barloworld-ooreenkoms met Saoedi-investeerders word onvoorwaardelik

Loading player...
Ekonoom Dr. Roelof Botha gesels oor die Barloworld-ooreenkoms met die Zahid-groep en verduidelik die betekenis van die transaksie.
2 Oct 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min