Izelle Loots oor die Skattejag Woordkamp

Loading player...
Johann Els gesels met Izelle Loots, een van die Krone, oor die komende Skattejag Woordkamp 10 – 12 Oktober by Buffelspoort, waar sy een van die aanbieders is. Hierdie gaan een van die mees praktiese kampe ooit wees, om jou huis toe te stuur met die hulpbronne om self die antwoorde te vind wat jy in die lewe soek.
Kontak Annemarie Esterhuizen op 082 936 9874 of kamp@radiokansel.co.za
1 Oct 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min