
Joe Niemand roep die manne in die Moot bymekaar
Loading player...
Johann Els gesels met Joe Niemand oor Mighty Men Moot wat 11 Oktober in Pretoria plaasvind, waar hulle die manne van God bymekaarroep in Sy naam.