Groot oes druk aartappel pryse af in die grond

Loading player...
FP Coetzee, bestuurder van inligting en streekdienste by Aartappels SA, gesels oor die onlangse goeie aartappeloes wat pryse laat daal.
30 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min