So help Fines4U jou met die nuwe verkeersontredingsregulasies.

Loading player...
Cornelia van Niekerk, direkteur van Fines4U, gesels oor die nuwe Aarto-stelsel en hoe jy met Fines4U beheer kan neem oor jou verkeersboetes.
30 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min