SA sluit ‘n handelsooreenkoms met die VSA

Loading player...
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor vandag se markbewegings, Suid-Afrika se handelsooreenkoms met die VSA en die kans dat die land van die gryslys verwyder kan word.
30 Sep 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min