
Vrystaatse polisiewoordvoerder Thabo Covane sê polisie is op soek na drie verdagtes
Loading player...
Vrystaatse polisiewoordvoerder Thabo Covane sê polisie is op soek na drie verdagtes, wat betrokke was by die moord op ’n man (51) van Grassland in Bloemspruit.