Gesondheidsake: 🔹Die Pankreas onder die vergrootglas 🩺24 September 2025

Loading player...
🔹Pankreas onder die vergrootglas 🩺
In Gesondheidsake gesels Gerda oor pankreatitis, pankreaskanker en wat gebeur as jou pankreas ophou om genoeg ensieme af te skei.
👉 Luister weer:
📻 Stroom aanlyn: [sfmstreek.com](https://sfmstreek.com)
#Gesondheidsake #SFMStreek #PankreasGesondheid #HartenbosApteek
23 Sep 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min