Gesondheidsake - ☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite? ☀️ - 28 Oktober 2026
Loading player...
🌿☀️ Dalk lê jou volgende voorskrif buite?
Vandag op Gesondheidsake gesels Gerda met Danny oor iets wat verniet en oral om ons beskikbaar is — sonlig, vars lug en tyd buite. 🌞🌳
Hulle praat onder meer oor:
🌤️ hoe buitelig ons gesondheid kan ondersteun
🚶♀️ hoe om meer tyd buite deel van jou leefwyse te maak
👀 die vraag: “When last did you feast your eyes?
🌸 hoe ’n ingesteldheid op die mooi om ons ook ’n verskil kan maak
☀️ en natuurlik Gerda se **sonskyngedagte** vir die week.
🎧 Luister weer na die volledige gesprek.
📻 Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete☀️
#Gesondheidsake #SFMStreekRadio #Gesondheid #Sonlig #VarsLug #Buitelug #Leefstyl #Sonskyngedagte #LuisterWeer