Johann Els gesels met Izelle Loots, een van die Krone, oor die komende Skattejag Woordkamp 10 – 12 Oktober by Buffelspoort, waar sy een van die aanbieders is. Hierdie gaan een van die mees praktiese kampe ooit wees, om jou huis toe te stuur met die hulpbronne om self die…
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 4 en hoe Sy waarheid dit onmoontlik moet maak om stil te bly.
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kroon…
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Om in God se liefde te lewe” uit Ef 5:1
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.