
Jaid River se Sterrekyker ’n Poëtiese oproep tot dapperheid.
Loading player...
Is wat jy wil hê groter as jou vrees om te misluk?” — ’n sentrale vraag wat deur die lied en hierdie onderhoud loop, lei tot ’n poëtiese oproep tot moed en selfvertroue.