Madelein & Jurgens Koen I Die Real Brekfis (06:00-09:00)

Loading player...
As ouers is daar tog sekere goed wat jy graag jou kind wil van weerhou, maar besef dit is nie moontlik nie. Dan is daar weer goed wat jy hoop hulle eendag sal doen, en word jy soms verbaas as hulle dit baie vroeër doen as wat jy ooit gedink het.
Vandag gesels die Real Brekfis span met ma Madelein koen van die 9jarige Jurgens Koen wat die Internet en Rustenburg aan die gons het.
16 Sep 2025 3AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min