JO BLACK - NUWE LIED (Real Brekfis, 06:00-09:00)

Loading player...
Neville D & Benescke van Die Real Brekfis (06:00-09:00) het vanoggend met Jo Black gesels oor sy splinternuwe weergawe van Ek sal nie bang wees nie – oorspronklik deur Jo Niemand 14 jaar gelede vrygestel. 💿

Mag dit jou herinner: Jy kán vreesloos leef!

#Inspirasie #Motivering #DieRealBrekfis #RadioTygerberg #JoBlack #NoFear Jo Black
12 Sep 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

Die Real Brêkfis span gesels met Suid-Afrikaanse aktivis, Jaco Kleynhans

Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
4 Mar 2AM 8 min

Die Real Brêkfis span gesels met Dr Raymond Lombard

Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
3 Mar 2AM 9 min