Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
10 Sep 11AM
English
South Africa
Christianity · Christianity
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2 met die tema: “Petrus se toespraak.”
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ou…
Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Hoe beïnvloed spanning jou huwelik?”
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19
Johann Els kuier met Sam Lowry oor haar boek vir jongmense met die naam “Forever Yours”. Dit is fiksie losweg gebasseer op haar eie getuienis, met verhoudingsreels wat in die storie oorgedra word bv - Liefde gaan nie daaroor om die regte persoon te kry nie, maar om self die…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.