‘n Diepe musikale reis met klavier en viool tydens ‘Fantasy’ in Potch hierdie September

Loading player...
Sluit aan by die bekende violis Piet Koornhof en die bekroonde pianis Jana Mathee vir 'n voortreflike aand van kamermusiek by die Skool vir Musiek, NWU. Hierdie konsert bring 'n boeiende program van werke deur van die mees innoverende komponiste van die 20ste en 21ste eeue bymekaar. Jana Mathee sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Kunsteklop om te gesels oor die verhouding tussen viool en klavier en om luisteraars te nooi na die NG Kerk Vyfhoek vir die besonderse aand van musiek. Kaartjies is beskikbaar by Quicket.
9 Sep English South Africa Performing Arts · Visual Arts

Other recent episodes

Handbags and heritage collaborate at Oliewenhuis Art Museum in Bloemfontein

This unusual curatorial approach creates fresh visual narratives by combining historical handbags with contemporary and classical artworks. The exhibition "On the arm of every woman" features a thoughtfully curated selection of beautifully crafted artifacts and artworks, overseen by three female curators. The selection draws from the prestigious collections of Oliewenhuis…
25 Sep 3 min

Luna Paige debuteer haar produksie ‘Die Reisigers’ in Potchefstroom

In Die Reisigers verken die sanger-liedjieskrywer Luna Paige temas van beweging, stilte van gees, aanvaarding en selfliefde. Die vertoning is geïnspireer deur haar persoonlike ervarings op reis — onder meer op die Spaanse Camino — sowel as haar waarnemings as reisiger en kunstenaar. Sy sluit by Yolanda Maartens aan in…
22 Sep 4 min

English cellist, Michael Kevin Jones invites you on his South African tour

The English cellist, Michael Kevin Jones, studied Music Performance piano/cello at the Royal College of Music (London). He was also a student of Niel Immelman (piano). While a student at the Royal College of Music, he was chosen to play for the Royal family and awarded a German government scholarship…
16 Sep 5 min