Aspen voel pyn van vervaardiginggeskil

Loading player...
Sean Capazorio, finansiële hoof, AspeSean Capazorio, finansiële hoof van Aspen, gesels oor die groep se winssyfers.
3 Sep 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die gaarder loer na kriptowinste

Kobus Muller, rekenmeester en belastingkonsultant by Crypto Tax Consultants, gesels oor die belastingimplikasies vir mense wat kripto besit.
3 Sep 12PM 7 min

Goud beur tot nóg 'n hoogtepunt

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die redes agter die sterker goudprys en Woolworths se finansiële resultate.
3 Sep 11AM 7 min