Daar is meer belastingimplikasies by die kies van ’n annuïteit as wat jy dink

Loading player...
Martin Riekert, hoof van kleinhandelbeleggings by Momentum Beleggings, bespreek die belastingimplikasies van die keuse van ’n annuïteit.
2 Sep 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Elke Brink – direkteur en welvaartadviseur, PSG Wealth R21 & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
11 Sep 11AM 17 min