Juan Venter - Tyd by die Cheetash en slaggereed vir die Bulls
Loading player...
Die Toyota Cheetahs verloor geensins slaap oor die sterk moontlikheid dat hulle dié week teen die URC-span van die Bulls te staan sal kom tydens die laaste rondte van die Curriebeker.
Die Cheetahs moet op Loftus Versfeld vir die Bulls klop, en verkieslik met ’n bonuspunt, om hul plek in die halfeindrondte te bespreek.
Die jong Cheetahs-slot, Juan Venter, het aan OFM Sport gesê dat sy tyd by die span tot dusver vir hom baie lekker is. Sy vermoë in die lynstanne is iets waarop hy trots is, en dit is iets wat al vanaf die laerskool by Grey Kollege gekom het.