Swys de Bruin - Sege teen Italië
Loading player...
Die Springbok-vroue het hul plek in die kwarteindronde van die Vroue-Rugbywêreldbeker, wat in Engeland gespeel word, verseker ná ’n geskiedkundige oorwinning van 29-24 teen Italië in York.
Die 12de gekeurde Suid-Afrikaners het vyf drieë teen hul sterker teenstanders gedruk om agtereenvolgende oorwinnings by die Wêreldbeker te behaal en sodoende te verseker dat hulle na die uitkloprondes deurdring.
Na die oorwinning het afrighter Swys de Bruin gesê dat die harde werk deur die spelers sowel as sy mede-afrigters beslis afbetaal het.