Gesondheidsake: ๐ŸŒธโœจ ME-Time vir Vroue โœจ๐ŸŒธ - 27 Agustus 2025

Loading player...
In hierdie Vrouemaand-gesprek gesels Gerda oor hoekom vroue dit so moeilik vind om emosionele selfsorg toe te pas โ€“ en hoekom ME-Time ononderhandelbaar is. ๐Ÿ’œ
๐Ÿ‘‰ Luister weer na die gesprek en kry praktiese raad om vanaand jou eie ME-Time plan saam met jou gesin te bespreek. ๐ŸŒฟ
#Vrouemaand #MeTime #Selfsorg #SFMStreekRadio #HartenbosApteek
27 Aug Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: ๐Ÿ›Œ๐Ÿ˜ดSlaap en Immuunstelsel - 06 Agustus 2025

๐Ÿ›Œ๐Ÿ˜ด Wanneer laas het jy rรชrig lekker geslaap? En wat het jy vir aandete gehad? Jy sal verbaas wees watter groot rol slaap รฉn kos speel in jou immuunstelsel se gesondheid! ๐ŸŽงBianca vertel hoe slaap en immuunversterkende kosse saamwerk om jou liggaam te beskerm teen siektes โ€” en hoekom jyโ€ฆ
6 Aug 9 min

Gesondheidsake: ๐Ÿ’ญ๐ŸปHiberneer mense dan ook? - 30 Julie 2025

๐Ÿ’ญ๐Ÿป Hiberneer mense dan ook?โ€ โ„๏ธโžก๏ธ๐ŸŒธ Dis die groot vraag aan Gerda vanoggend. Sy vertel van die simboliek en waarde van 'n stadiger wintertyd โ€” en hoe dit dalk deel is van ons Skepper se ritme vir herstel en voorbereiding vir die lente. ๐ŸŒฑ ๐Ÿ‘‰ Moet ons ook soms โ€œblareโ€ฆ
30 Jul 12 min

SA Natural Products - Molkosan - 16 Julie 2025

๐Ÿฅ›โœจHet jy al gehoor van Molkosan ๐ŸŒฟ Voel jy ongesteld? Of wil jy net bietjie balans bring in jou lyf? Anette gesels met Danny oor Molkosan โ€“ ๐Ÿฅ›๐Ÿ’ชโ€™n natuurlike produk wat jou spysverteringstelsel โ€™n hupstoot gee en jou liggaam help om weer in balans te kom. Dis eenvoudig, doeltreffend enโ€ฆ
16 Jul 11 min