KOPSKUIF - VivA se Rol in Afrikaansonderwys met Nadine Fouché-Karsten

Loading player...
In hierdie week se Kopskuif gesels Mercia Eksteen met Nadine Fouché-Karsten, taalkundeskrywer en -navorser by die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA). Nadine deel praktiese riglyne oor hoe om taalnavrae te rig, verduidelik die waardevolle hulpmiddels wat VivA aan Afrikaansonderwysers bied, en gee ’n kykie in hulle werkswinkel oor kritiese taalbewustheid.
23 Aug Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

KOPSKUIF - Musiek en Gemeenskap: Corneli Quinn oor die ATKV Applaus Projek

ATKV-Applous is die oudste skoolkoorkompetisie in Suid-Afrika en vanjaar het meer as 20 000 hoër- en laerskoolleerders van regoor Suid-Afrika en Namibië deelgeneem. Corneli Quinn, projekorganiseerder van ATKV-Applous gesels oor die lewensvaardighede wat deur hierdie kompetisie bevorder word. Corneli vertel ook hoe hierdie projek daartoe bydra om kulturele erfenis te…
30 Aug 48 min

KOPSKUIF - Wiskunde vir Kleuters – Lizette van Huyssteen

In hierdie episode van Kopskuif gesels Mercia Eksteen met Lizette van Huyssteen, stigter van die Practica Program, oor hoe kleuters van kleins af ’n natuurlike aanvoeling vir wiskunde kan ontwikkel. Ontdek hoe hierdie vaardigheid nie net leer help nie, maar ook die lewe later vergemaklik en nuwe deure oopmaak.
16 Aug 47 min