Jaco Spies, ATKV-streeksbestuurder van die Suid-Kaap gesels oor hoe ATKV-taklede elke dag die hande, voete, oë, ore én g
Loading player...
Op 24 Oktober gesels Jaco Spies, ATKV-streeksbestuurder van die Suid-Kaap, op Kopskuif.
Jaco gesels oor hoe ATKV-taklede elke dag die hande, voete, oë, ore én gesig van die ATKV in hul gemeenskappe is.
Hy vertel ook meer oor die ongelooflike werk wat die ATKV verrig op gebiede soos leesbevordering, taal, die kunste, onderwys, omgewingsbewustheid en sosiaal-maatskaplike ontwikkeling.