
Rom 1:20 - God openbaar in die Mosterdboom
Loading player...
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie So vandag bekyk ons die Mostertplant deur die gefassineerde oë van natuurkundige Kobus Coetzee. Jy sal verbaas staan oor wat die Here als in een plant versteek het vir al hierdie jare!