Swys de Bruin - Groot oorwinning teen Brasilië

Loading player...
Die Springbokke het hul 2025 Vroue Rugby Wêreldbeker-veldtog op ’n hoë noot afgeskop met ’n eensydige 66–6 sege teen Brasilië by Franklin’s Gardens in Northampton.
Sondag het Aseza Hele wat die nommer agt truie gedra het, ’n driekuns van drieë aangeteken, terwyl losskakel Libbie Janse van Rensburg en linkervleuel Ayanda Malinga elk twee keer oor die doellyn gaan kuier het.
Die Springbokke het as ’n span tien drieë gedruk, sonder om enige een aan die Suid-Amerikaanse span af te staan. Raquel Kochhann het al Brasilië se punte aangeteken met ’n strafskop in elke helfte.
Springbok-afrigter Swys de Bruin sê hulle is op die regte pad, maar daar is steeds heelwat aspekte van hul spel wat verbeter moet word.
25 Aug 2025 2AM English South Africa Sports · Sports

Other recent episodes

Ricardo Fourie - Noordwes sege teen die Shimlas in Bloemfontein

Die Noordwes-Universiteit Eagles het Maandagaand in styl teruggekeer met 'n moeisame oorwinning van 45–31 oor die Universiteit van die Vrystaat Shimlas, in Bloemfontein tydens die vierde rondte van die Varsitybeker. Fourie het ná die wedstryd met OFM Sport gesê dit is belangrik vir die span om sterk te reageer na…
10 Mar 1AM 1 min

Philip Snyman - Winning Vancouver Sevens

The Springbok Sevens claimed their third Sevens World Series title of the 2026 season with a commanding 38–12 victory over Spain in the final of the Vancouver Sevens in Canada. Following the Blitzboks win in Vancouver, coach Philip Snyman was thrilled with gradual improvement his team show during the tournament…
9 Mar 4AM 2 min

George Russell - Australian Grand Prix win

The 2026 Formula One season roared into life on Sunday as the Australian Grand Prix delivered an early statement of intent from George Russell and Mercedes-AMG Petronas Formula One Team at Melbourne’s Albert Park Circuit. Russell converted pole position into a commanding victory to secure the first win of the…
8 Mar 4AM 1 min

Brandon Robinson-Thompson - Clubhouse lead at Joburg Open

England’s Brandon Robinson-Thompson produced a sparkling second-round 62 to surge to 12-under-par and take the clubhouse lead at the Joburg Open at Houghton Golf Club on Friday, making the most of a rare break in the weather. Robinson-Thompson admitted he was almost more relieved that any golf was played at…
7 Mar 1AM 2 min

Chucky van der Westhuizen - Dux Manyama

The Toyota Cheetahs captain, Chucky van der Westhuizen, is excited to see loosehead prop Dux Manyama in action on Friday evening when they open their SA Cup campaign against the Boland Cavaliers in Bloemfontein. The former NWU Eagles front-rower has only recently returned to the field after battling a string…
6 Mar 2AM 1 min